Ruens MTB Tour - Bergfiets Toer 14, 15 December

A message from one of the nearby farmers...

It looks like a great format and a pity that they can only accommodate an extra 10 people!

Andrew

 

Hi Andrew

I am sending you this email it is in Afrikaans though.

I have a  mountain bike group that is camping here with us 13-16 December 2013 and they have every year a tour  called the Ruens bergfiets toer  and they are willing to take 10 persons for the day to join them. Some of the funds (R50 form each entry for the day) will be going to the DRC CHURCH at these dates below.Maybe you know of mountain bike people that would like to enter and join them.The routes are though some  private farms and gravel roads.

 

Hier is die inligting aangaande die toer wat vanaf Eikebos Kampterrein plaasvind.

10 Bergfiets ryers kan inskryf vir die dag en saam kom ry vir die dag.

Ruens berg fiets toer  DAG 1 -  14 Desember 2014 Roete 80KM meer strawwer roete

                                              DAG 2 -  15 Desember 2014 Roete 65KM

Vertrek: Registrasie 14 Desember

2013, 7h30-8h00 te Eikebos kampterrein, Greyton. ‘n Roetekaart sal aan almal gestuur word nadat inskrywings gesluit het.Inskrywings sluit 1 Desember 2013.

Einde: Ons eindig ook by Eikebos, Greyton

Fiksheid: 70-80km grondpad per dag (120-140km teerpad per dag)

Formaat: Hierdie toer is 'n ontspanningstoer en nie 'n resies nie.

 Koste R200 per persoon inskrywing om deel te neem vir die dag die volgende is ingesluit by pakket.

 Dag een               =  broodjies by registrasie

Saptyd                  = 100% vrugtersap (sonder preserveermiddels en suiker) met lekkers en     koekies en piesangs

Middagete         = Pasta ete met brood en koeldrande soos coke, ens.

Middagtee         = Tuisgebakte granadillakoek met tee/koffie

 Dag twee             = Spek (Lean) en Eiers met brood kaas  konfyt en koffie/tee

Saptyd                  = 100% vrugtesap met lekkers en koekies

Middagete         = Pasta ete met brood en koeldrank

Middagtee         = Tuisgebakte sjokoladekoek met tee/koffie

 Meer inligting kan Riëtte Neethling kontak  028254975 of info@eikebos.co.za

 Groete

Riëtte